Onafhanklike Kommunikasie-owerheid van SA (Okosa) registreer klagte na uitfasering van RSG-nuusbesprekingsprogram
Die Onafhanklike Kommunikasie-owerheid van Suid-Afrika (Okosa) het die VF Plus vandag in kennis gestel dat ʼn klagte van die party teen die uitfasering van ʼn RSG-nuusbesprekingsprogram by die liggaam geregistreer…